Hoop Kruiskyk Radio gaan ook sommer binnekort DSTV en Openview audio kanale kry as God vir Kruiskyk Radio die seëning gee vir DSTV en Openview audio kanale.
March 29, 2023, 5:59 p.m. GMT
Guest
Ek het Kruiskyk Radio vanaand vir die eerste keer ontdek, en al moet ek dit sê ek geniet die Gospel musiek wat julle speel geweldig baie. Hou aan met julle goeie werk en God seën.
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.