Guest
Ek het nou net op Xruis Radio afgekom. As 'n groot liefheber van Afrikaanse Gospel musiek moet ek sê ek sien baie daarna uit om Xruis Radio te kan hoor vanaf 1 November. Ons het stasies soos julle nodg om te help om God se Woord aan die wêreld te verkondig. Alles van die beste vir julle eerste uitsending en God seën.
Sept. 26, 2016, 3:14 p.m. GMT