Guest
Hi ek wil net vir Grensloos Internet radio sê God bless for playing the best Gospel music. Ek is 'n Christen luisteraar van Afrikaanse radio wat lief is vir Afrikaanse Gospel musiek. Hou aan om al die mooi en goeie Afrikaanse Gospel musiek elke dag van die week te speel. Ons het dit 24 uur van die dag nodig om te help om die woord van God in Afrikaans te verkondig.
Nov. 25, 2015, 8:20 p.m. GMT